Afrikaans: Mel die Storieverteller bring Afrikaanse komedie vir almal wat die huis mis. Sy deel stories vanuit haar ervaring met die internet:
Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taaiplek met die naam KuduKraal, en die siekte op haar voorkop. Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik - Perfek vir die manne en die vroue wat wil kom lag in hul taal.
English: Mel the Storyteller brings Afrikaans comedy to everyone who misses home. She shares stories from her experience with the internet:
Oom Riekert’s big mistake, a planned fistfight in a dodgy joint called KuduKraal, and the secret sickness on her forehead. The stories are fresh, unexpected, and bloody ridiculous — perfect for men and women who want to laugh in their own language.
Note: this show is in Afrikaans and not English.

7:30pm Thursday 23rd July
Tickets $44.30 (incl Eventfinda Booking Fee)
Book Tickets



